transv aal. - tuisskool in afrikaanstuisskoolinafrikaans.weebly.com/uploads/2/2/7/2/2272025/...party...

8
TRANSV AAL. OXTSTAAN VAN DI REPUBLIIK. IJorpe gebou.- SalJcrtts verdrywe.-Tra7ctartt gesluit.-PretoTius.-Burger- oorlog.-Kectte syn Uitspractk.- Volksraad objekteer.-Goud'/JelcZe.-Preto- rius bedank.-Bul'gers ge7ciis.- Vooruitgang.-Goudvelde.-Spoorweg.- Kalfet·-oorlog. So os ons gesiin het, het'n party van di B03re onder }Jotgieter en andere ni IDegetrek na Natal ni. Eel's het hulle gewoon an di Suidekant en naderhand an di Noordekant van Vaalriviir. Daar het hulle toen 'n dorp gebou an Mooiriviir; eli dorp het hulle genoem na hulle kommadant of chif Potgieter, Pot-chif-st1'oom. Uit dri woorde is di naam dus saamgestel: Pot is di eerste sillabe van Potgieter, chifbeteken dat hy hulle kommadant was, en s[?'oom is di stroom van Mooiriviir. Dis 'n pragtige dorp nou, en lange tyd was dit di hoofstad van Transvaal, totdat nou voor enige jare gelede Pretoria hoofstad ge"\\orde is, omdat dit meer in di midde 1 van di RepubIiik Ie. In 1844 en 1845 trek di Boere daarvandaan weer verdeI', en bou toen 'n Gorp digteby di Selati .Goudvelde. Di dorp no em hulle Origstad, na di Hollander wat syn skip gege het om goed vel' hulle te breng met Smel- lenkamp. Dit is 'n regte vrugbare plek. Hulle het daar gou huise gebou, tuine gemaak en lemoenbome, ens. geplant. Mar toen kom di koors daar so erg en daar sterf so 'n menigte, dat hulle somal' huise en alles moes verlaat en vlug daarvandaan. Daar staan van dag nog IDurasiis, wat di ou voortrek- kers gemaak bet. Toen verdeel di Boere vel' hulle in twe parte. Party trek na di Sl1idekant en bou daar toen di dorp Lydenburg, so genoem om al hu11e 7yde wat hulle deurgestaan het. Di an del' klomp, onder Hendrik Potgieter, trek NOOl'd -op en bou 'n dorp an Soutpctnsberg. Dit is gebeur van 1845 tot 1847. Toen Pretorius uit Natal gekom het, trek hy met syn manskap na Magaliisberg, daarom is naderhand di dorp wat daar gebou is Pretoria genoem, na ou Pretorius. Syu plaas waar hy op syn oue dage gewoon het Ie in di distrik van Pretoria en heet "De Rust van den Oude," en is nog onder di famiIi Pretorius. Soos ons gesiin het, het ou Peetorius en syn manskap in 1848 di Vr},staat gehelp teen di Engelse op Boomplaas. Toen het di Engelse Gon werneur mos vel' hom vo'elvry verklaar. Mar vel' Potgieter het di Engelse in sekere sin erken as hoof van syn party, en vry gelaat om te handel soos hy goedvind. Omdat di Potgieters en di Pretoriusse toen hulle uit di Koloni getrek het, ni op een plek gaan woon ni, het idereen met syn manskap 'n soort van onafhankelike maatskappy gevorm. Dit was di rede dat, toen hulle naderhand in een land woon, daar twe pm'lye was . En dit het 'n Mle tyd gedllur en baing moeite gekos eel' di twe weer 'verenig is. En oek nadel'hand

Upload: others

Post on 27-Nov-2020

4 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: TRANSV AAL. - Tuisskool in Afrikaanstuisskoolinafrikaans.weebly.com/uploads/2/2/7/2/2272025/...Party trek na di Sl1idekant en bou daar toen di dorp Lydenburg, so genoem om al hu11e

TRANSV AAL.

OXTSTAAN VAN DI REPUBLIIK.

IJorpe gebou.-SalJcrtts verdrywe.-Tra7ctartt gesluit.-PretoTius.-Burger­oorlog.-Kectte syn Uitspractk.-Volksraad objekteer.-Goud'/JelcZe.-Preto­rius bedank.-Bul'gers ge7ciis.-Vooruitgang.-Goudvelde.-Spoorweg.­Kalfet·-oorlog.

So os ons gesiin het, het'n party van di B03re onder }Jotgieter en andere ni IDegetrek na Natal ni. Eel's het hulle gewoon an di Suidekant en naderhand an di Noordekant van Vaalriviir. Daar het hulle toen 'n dorp gebou an Mooiriviir; eli dorp het hulle genoem na hulle kommadant of chif Potgieter, Pot-chif-st1'oom. Uit dri woorde is di naam dus saamgestel: Pot is di eerste sillabe van Potgieter, chifbeteken dat hy hulle kommadant was, en s[?'oom is di stroom van Mooiriviir. Dis 'n pragtige dorp nou, en lange tyd was dit di hoofstad van Transvaal, totdat nou voor enige jare gelede Pretoria hoofstad ge"\\orde is, omdat dit meer in di midde1 van di RepubIiik Ie.

In 1844 en 1845 trek di Boere daarvandaan weer verdeI', en bou toen 'n Gorp digteby di Selati .Goudvelde. Di dorp no em hulle Origstad, na di Hollander wat syn skip gege het om goed vel' hulle te breng met Smel­lenkamp. Dit is 'n regte vrugbare plek. Hulle het daar gou huise gebou, tuine gemaak en lemoenbome, ens. geplant. Mar toen kom di koors daar so erg en daar sterf so 'n menigte, dat hulle somal' huise en alles moes verlaat en vlug daarvandaan. Daar staan van dag nog IDurasiis, wat di ou voortrek­kers gemaak bet.

Toen verdeel di Boere vel' hulle in twe parte. Party trek na di Sl1idekant en bou daar toen di dorp Lydenburg, so genoem om al hu11e 7yde wat hulle deurgestaan het. Di an del' klomp, onder Hendrik Potgieter, trek NOOl'd-op en bou 'n dorp an Soutpctnsberg. Dit is gebeur van 1845 tot 1847.

Toen Pretorius uit Natal gekom het, trek hy met syn manskap na Magaliisberg, daarom is naderhand di dorp wat daar gebou is Pretoria genoem, na ou Pretorius. Syu plaas waar hy op syn oue dage gewoon het Ie in di distrik van Pretoria en heet "De Rust van den Oude," en is nog onder di famiIi Pretorius.

Soos ons gesiin het, het ou Peetorius en syn manskap in 1848 di Vr},staat gehelp teen di Engelse op Boomplaas. Toen het di Engelse Gon werneur mos vel' hom vo'elvry verklaar. Mar vel' Potgieter het di Engelse in sekere sin erken as hoof van syn party, en vry gelaat om te handel soos hy goedvind.

Omdat di Potgieters en di Pretoriusse toen hulle uit di Koloni getrek het, ni op een plek gaan woon ni, het idereen met syn manskap 'n soort van onafhankelike maatskappy gevorm. Dit was di rede dat, toen hulle naderhand in een land woon, daar twe pm'lye was. En dit het 'n Mle tyd gedllur en baing moeite gekos eel' di twe weer'verenig is. En oek nadel'hand

Page 2: TRANSV AAL. - Tuisskool in Afrikaanstuisskoolinafrikaans.weebly.com/uploads/2/2/7/2/2272025/...Party trek na di Sl1idekant en bou daar toen di dorp Lydenburg, so genoem om al hu11e

!,

12()

is dikwils di oue partyskap uitgebreek, een keel' was dit so erg dat daar 'n soort van bzwgeroodog van gekom het.

Mal' kon di Boere dan lUar so gemakkelik di land bewoon en dorpe bou,. ens.? Ret hulle dan ni daar met Kaffers te doen gehad ni ?-O ja! Di wat nou so lekker woon op plase en dorp<:: wat di oue Voortrekkers angeleg het, weet weinig met hoe veul moeite, en stryd, en sweet, en trane, en bloed di V oorirekkers di land betaal het !

Di tyd toen di VOOl·trekkers in di land kom, was di grootste deel van di land in besit van Salka ts. Di man wat eindlik di eerste di Transvaal inge­trek het was Trigat'd met syn geselskap. Di skrywer van ons Geskidenis het met syn eie oge an Renosterpoort, distrik Pretoria, 'n boom 'gesiin, waarop rli datum uitgesny is toen Trigard met syn geselskap daar gekom het. Di mense daar vertel dat Trigard self dit uitgesny hE-to Met moeite kan 'n mens dit nog uitmaak wat di datum is,-want di bas. van di boom het dit al amper toegegroei. In myn sakboeki het ek di datum opgeteken (ja, waar is di band nou want dit uitgesny het f). Dit is: 17 Mactrt, 1837.

N ou di tyd was Salkats baas van di land. Hy was 'n bloedhond. 'n Menigte van di Betjuana-stamme wat daar in di land gewoon het, het hy glad uitgeroei. In palty streke van di Transvaal (myn eie oge bet dit gesiin) kan 'n mens dage verry, dat jy nog di klipmuurtjiis kan siin van di een Kafferkraallanges di ander, algal' wat Salkats leeg gemoor het. Grote streke land het hy glad woes gemaak, en di enkele krale wat hy nog laat o'erbly het, was syn slawe, wat hy op di vreselikE.te maniir martel. Salkats het krale gebad tot an Vaalriviir. Maar by het, met di meeste van syn volk, diper land-in, Noord-op, gewoon.

Toen di eerste klompi Boere o'er Vaalriviir trek om 'n woonplek te soek, het Salkats spioene uitgestuur om di kans af te 10er, en een nag het hulle di Boerp. onverwags angeval met 'n grote mag, 'n menigte van hulle ve wegge­rowe en 'n party Boere vermoor. Daarme is 'n party oorloge teen Salkats begin, wat angehou bet totdat Salkats verdrywe was. Salkats was verdi Boere in Transvaal wat Dingaan in Natal was. Hij was di man wat di Boere gedurig angeval het, en di Boere moes vel' hulle selwers verdedig. Dis dus laster, dat di Boere aspres di Kaffers daar sou uitgeroei he. Salkats het hulle uitgeroei, en hy wou di Boere oek algal' net so vermoor he ; mar hulle het hom andel'S geleer !

Na d.i slag van Boomplaas, toetl di Vrystaat onder di Engelse Regering kom, het di meeste Boere na di Transvaal getrek. En toen di Engelse een kant vel' Pretorius vo'elvry verklaar, maak di Boere anderkant vel' hom Kom­madant-Generaal, en hy het Salkats net gou verdrywe tot o'er di Limpopo.

Toen stig di Boere daar weer 'n Republiik vel' hulle selwers. Di Engelse siin toen dat dit verniit is om di Boere verdeI' te agtervolg, want hulle wil vry wees, en bulle trek mar altyd diper land-in, en hulle het di grote Afrika nog voor bulle, en di Boere gaan liwers veg met leeus en Kaffers as om onder di Engelse te staan. EI/- di Engelse Eelf had toen al meer land as hulle wou he,

So is daar 'n verdrag gesluit tussen di Engelse Regering en di Transvaalse Boere. Op 3 November, 1851, bet di Engelse Gouwerneur di Proklamasi Wc1arin hy vel' Pretorius vo'elvry verklaar, weer herroep, en in 1852 is di Sandriyiir Traktaat gesluit, wat ons nou hiir ge :

,..

Page 3: TRANSV AAL. - Tuisskool in Afrikaanstuisskoolinafrikaans.weebly.com/uploads/2/2/7/2/2272025/...Party trek na di Sl1idekant en bou daar toen di dorp Lydenburg, so genoem om al hu11e

127

"TRAKTAAT ~1ET ])r. ~'RANSVAAJJSE BOl'~RE.

"Verslag van 'n byeellkoms wat gehou is in di huis van lVIeneer P. A. Venter, Sandriviir, op Vrydag, 16 Jannewari 1852, tussen lVIajoor W. Hogge en C. lVI. Owen, Saakgelastigde van Hare lVIajesteit di Koningin van Engeland, om di saak an di Oostelike en Noord-Oostelike grense van di Kaapkoloni in orde te breng, an di een kant,-en di voUende gesantskap van di Uitgewe~ ke Boere o'er Vaalriviir an di ander kant:

A. W. J. PRETORIUS, Kommadant-Generaal, H. S. LOllffiAArd, Landros, W. F. JOUBERT, Kommadant-Generaal, G. J. KRUGER, Kommadant, J. W. G ROBBELA.A.R, Raadslid, P. E. SOHOLTZ, P. G. WOLlIIARANS, uuderling, J. A. VAN ASWEGEN, Veldkornet, F. J. BOTES, " W. J. S. BASSON, " J. P. FURSTENBERG, " J. H. GROBBELAAR, J. P. PRETomus, J. lVI. LEHMAN, P. SOHUTTE, J. C. KLOPPERR.

"1. Di Saakgelastigde waarborg in di volste sin, nit naam van di Engelse Regering an di Uitgeweke Boere o'erkant Vaalriviir, di reg om hl111e eie sake te bestnnr, en 'n eie regering te he, sondeI' enige tussenkoms van di kant van di Engelse Regering, en dat gesegde (Engelse) Rege"ing nooit in di laud an di N oordekant van Vaalriviir sal indring ni, met di verdere versekering, dat dit di vurigste wens van di Britse Regering is om Ji vrede te beyorder, vrye handel en vl'indskappelike omgang te he met dl Boere wat nou daar woon, en met di wat nog daar sal kom woop ; mar dat di akkoord om ni vyandig in te dring ni (non-interventie) vel'bindend is vel' albei partye.

"2. AIle verskille wat later mag ontstaan o'er di regte betekenis van di woorde "di Vaalriviir," so Vel' dit betrekkillg het op di lyn van tii o'ersprong van di riviir o'er di Drakensberge, sal iJbepaal en geregel worde deut' skeids­l'egtcrs van weerskante te ben oem.

"3. Di Saakgelastigde van H. lVI. di Koningin vernitig hiirby alte verbin­tenisse, welke oek en met wi oek van di swart nasiis dit mag wees, an di Noordekant van Vaalriviir.

"4. Dit is besll1it, dat gen slawehandel is of s\tl wode toegelaat of gedry­we deur di uitgeweke Boere an di noordekant van Vaalriviir.

"5. An handelaars en reisigers, an albei hute van di Vaalri viil', word aIle gemak en vryheid verseker; mar aile wagens wat met amml1nisi en wapens gelaai is, en van di Snidekant van Vaalriviir kom, moet voorsiin wee~ van 'n sertifikaat, geteken deur 'n Bl'it:;,~ Regeril1gspersool1 of 'n andel' ambtenaar, wat daartoe wettig bevoeg is, en wilarin di hoeveelheid van di artikels wat in di wagens is moet opgegc worde an di Regeriugspersoon wat di naaste WOOD

Page 4: TRANSV AAL. - Tuisskool in Afrikaanstuisskoolinafrikaans.weebly.com/uploads/2/2/7/2/2272025/...Party trek na di Sl1idekant en bou daar toen di dorp Lydenburg, so genoem om al hu11e

128

an di Noordekant van Vaalriviir, en di moet III so'n geral handel vollens di wette van di Uitgeweke Boere.

"6. Dit is besluit, dat gen Britse owerheid di Uitgeweke Boere mag hinuer om huIle ammunisi te koop in di Engelse koloniis of besittings in Suid Afrika, np 'watter plek oek, en dit is bepaald dat aIle handel in ammunisi met di inlandse stamme, met toe stemming van albei kante, sowel van di Engelse Regering as van di Uitgeweke Boere, an albei kante van ,Vaalriviir verbiid sal wees.

7. Dit is besluit dat aIle skelms of ander skuldig~ Ipersone, wat di regterlike mag sou wil ontvlug an di o'erkant van di Vaalriviir, na albei kante uitge­lewer sal warde as daarom gevraag word en dat di Engelse Geregshowe net sowel as di van di Boere, an albei kante, sal opestaan vel' alle wettige prosesse, en elat elagvarings vel' getuige eleur albei regerings sal ondersteun worde, Olll

di getuige as dit gevorder word te laat verskyn.-

"8. Dit is besluit, dat huweliks-sertifikate wat di Regering van di Uitge­weke Boere uitge gel dig en voldoende sal wees, om di kindel's wat uit sulke huwelikke gebore is reg te ge op huIle erfporsiis wat hulle in enige Engelse koloni of be sitting in Suid Afrika moet ontvang.

"9. Dit is besluit, dat elkeen wat vaste eiendom het op di Engelse grondgebiid, eli reg en di mag sal he om syn grond te verkoop en frank en vry o'erkant Vaalriviir te gaan woon, en omgekeerd net so; mar dit is ni gel dig vel' misdadigers of skuldenaars, sondel dat in di betaling van hulle wettige skulde sal voorsiin wees.

" Gedoen en geteken an di Sandriviir, op eli genoemde plek, op eli 17 de Jannewari 1852." Geteken deur di persone bowe genoem.

Di Traktaat is deur di Volksraad, op Rustenburg 16 Maart, 1852, goedge­keur, en an di Engelse kant bekragtig deur eli Gouwerneur Georg Cathcart uit naam van di Koningin.

Di Traktaat het di Engelse Regering oek verbreek: Art. 3. met di Diamandvelde het hulle 'n helfl stuk grond o'er Vaalriviir oek bygetrek, en dit deur bondgenootskap met stamme wat daar woon. En dan Art. 6, deur eli eluisende van geweers wat hulle gedurig an eli Kaffers verkoop.

N a di dood van ou Pretorius werd syn seun President van di Transvaal In 1860 is Ihy verkiis tot President van di Vrystaat, nadat Boshof bedank het. Hij neem dit an. Toen breek daar in eli Transvaal 'n grote onenigheid uit tussen eli twe party ; Schoeman was an di hoof van di een party, en Paul Kruger van di ander party. Hoewel dit gen hloedige oorlog was ni, want daar het mar min bloed gestroom, tog was dit 'n grote nadeel verdi land ; want di boerdery is daardeur baing agteruit gegaan.

Nadel'hand is di vrede weer herstel, en Pretorius is weer teruggekom as President van Transvaal. Hy had veul te doen met di Kafferstamme rondom, so dat dit ni juis syn skuld is, dat hy ni veul gedoen het tot verbetering en beskawing ni. Hy leon ni.

Op 1 Maart, 1871, het hy met di Gouwerneur Barkly en met di Kaptein van di Batlapins 'n akkoord gemaak. Daar was verskil o'er 'n stuk grond onder langs Vaalriviir. Di kaptein se dit hoort an hom. En Pretorius (onvcl'sigtig genoeg !) stem toe, dat di Engelse Gouwerneur van Natal SOLI

skeidsregter wees om uitspraak te doen wi reg het.

Page 5: TRANSV AAL. - Tuisskool in Afrikaanstuisskoolinafrikaans.weebly.com/uploads/2/2/7/2/2272025/...Party trek na di Sl1idekant en bou daar toen di dorp Lydenburg, so genoem om al hu11e

129

Op 17 Oktober, 1871, doen Gouwerneur Keate uitspraak dat di grond an di Kaptein behoort, en so word di hele distrik van Bloemhof van di Transyaal afgesu),. Mar di Volksraad protesteer toen daal'teen; want Pre!iorius het dit so mar op syn eie houtji gedoen, sonder toestemming van di Volksraad, en tccn di Grondwet van di Republiik. Hy het daar gen reg toe gehad ni.

Daarop bedank Pretorius, en Burgers, 'n Predikant van Hanol"er. word taen verkiis. In syn tyd is di land voomit gekom. Dis gedeeltelik au di tyd toe te skrywe. Met di Diamandvelde, hoewel di Engelse dit afgeneem het, het Transvaal en Vrystaat tog daarom mar di beste gevaar. Toen had ai Bocre 'n mark vel' hulle produkte. Di Vrystaat v('rsiin di Diamantvelcl· yeral yan vlees, en di Tramwaal van brood en groente, en tabak, ens. So kom daar geld in, en so moes albei opkom.

Mar dan Burgers self, hy was 'n lewendige kerd. Toen hy daar kom was di land vol van papiirgeld, en di was amper niks werd ni. Hy Ieen toen by een van di Kaapse Banke £GO,OOO, en verbrand di papiirgeld.

Toen is eli Goudvelde ontelek. En toen was Burgers na Europa, en iu Holland het hy geld geleen om 'n spoorweg te laat maak na Delagoabaai, cn met eli Portugcsc Regering het hy 'n traktaat gesluit, sodat di Transvaal vrye handel het elaar an di Baai. Mal' van eli hele skema is niks gekom ni.

Want nct soos hulle begin met eli spoorweg, nOll kom di arme land in oOl'log met eli Kaffers. Di duisende \'an gC\\'eers \rat eli Engelse an eli Kaffers rer­koop hct !-het di Kaffers betaal met geld, en di Boerc elit mocs "cer betaal mct bloerl.

K

Page 6: TRANSV AAL. - Tuisskool in Afrikaanstuisskoolinafrikaans.weebly.com/uploads/2/2/7/2/2272025/...Party trek na di Sl1idekant en bou daar toen di dorp Lydenburg, so genoem om al hu11e

DI ANHEGTING VAN TRANSVAAL.

Relles van di Anhegting.-Eel'ste Deputasi na Engelct1ul.-Twede Deputasi net Engeland.-Alislu1cking.

In 1877 annckseer Seur Theop. Shepstone di Transvaal as 13ritseKoloni Syn redes daarvoor ge by op in syn proklamasi: 1) Dat di 130ere hulle staat ni selwers kan bestiir ni; 2) Dat hulle di Sand-riviir-Konvensi verbl'eek het; 3) Dat hulle deur Sekuleuni sou o'erwen geworde wees as di Engelse Regering ni tussen-beie gekom het.

Watter fraaie redes! No.1 is so ongegrond, dat dit gen rede is ni. No.2 is net so pap as di eerste. Ni een keel', mar seker tiin het di Engelse di Handriviir Konvcnsi verbreek, soos onsal angetoon bet. Hoe dit deur di Boere o'ertre is weet ons ni. No.3 is di slegste rede van almal. Nadat di Boere al vel' Sekukuni o'erwen het, kom mm. Shepstone, en se dat hulle Seku­kuni ni lean verdl'ywe ni. Di anhegting van Transvaaldeur hom is ongeewen­aard, selfs in di geskidenis van Engelse bedrigery.

Di Transvaal was toen 'n Engelse Koloni. Burgers, wat in di tyd Presiden~ was, verlaat di land en di Engelse vlag word in Transyaal opgetl'ek. Dl Boere was meteen kwaad en wou di anhegting vernitig M. Hulle kiis 'n deputasi om vel' Lord Carnarvon, wat toen Sekretaris van Koloniis was, te ontmoet in England. Een van hulle was di teenwoordige President van Transvaal, Paul Kruger. Mar voordat di deputasi vel' Graaf Carnarvon kon te sprcek kry, had hy 'n onderhoud met Sir Theop. Shepstone, wat h0m alle soorte onwaarhede wysmaak. So was di deputasi heeltemal 'n misluk­king, en Engeland hou di Transvaal.

In 1878 word besluit 'n twede deputasi na England te stuur, o'er diselfde 8,fi'ere. Di lede van di deputasi was mme. Paul Kruger, Piet, Joubert, en W. Bok. Di deputasi het getrag om bulle werk so goed as hulle kan te doen, mar was net so 'n mislukking soos di vorigc.

Dat di eerste Deputasi, wat bestaan het uit Dr. Joris e en Mm. Paul (later President) Kruger, geld angeneem het van di Engelse Minister, en somal' terug kom, sonder eers na andere mo'endhede te gaan, vollens hulle opdrag ;­dat President Burgers onder Engelse pensioen afgetre bet, en met di pensioen en al 'n akelige einde gehad bet i-is donkere bladsije, wat ons liwers versege l. daar dit net so min yer ons as ver di Engelse tot eel' vel'stel'k.

Page 7: TRANSV AAL. - Tuisskool in Afrikaanstuisskoolinafrikaans.weebly.com/uploads/2/2/7/2/2272025/...Party trek na di Sl1idekant en bou daar toen di dorp Lydenburg, so genoem om al hu11e

D~Rn:E> HQOFS T tI K .

Dr TRANSVAALSE VRYHEIDSOORLOG.

Di Boere was ni lank onderdanig ni; hulle ge kennis an hulle landroste dat huUe di belastiugs sal betaal, onder yoorlVaarde : "dat dit in di kwitansiis sal vermeld worde, dat di gelde onder pro:!'.) betaal word." Dit word deur di Landdros van Potchefstroom gelVeiel'. Kort daarna word 'n mm. P. Bezui­denhout gedagyaar verdi betaling van £27 agten;tallige belasting. Bezui­denhout was gewillig di geld older protes te betaal, en ni andel's ni.

Di Landdros neem toen syn wa in besit, om verkoop te worde deur eli Balj I; in naam van di kroon . Di Boere besluit om dit ni toe te laat ni, en hulle verwyder eli Balju van eli wa af to en hy dit \You verkoop. Di daad word toen as openlike rebelli beskou, en '*00 soldate word afgestuur om vel' Cronj e, di voorman van di boore (b lLr, Beznielenhout, en andere te gaan yang. Di hele land was in opstanel. Hulle (di Boere) beslnit om op 8 Desember 'n Byeenkoms by Paardekraal te hon om di gebenrJe te o'erlVege.

Sir Owen Lanyon, wat di Engelse Gouwerneur in Transvaal was, was in honderde moeilikhede. By Paaruekra!11 het eli Baere 'n menigte stene by makaar gestawel, tot 'n geelenkteken van hnUe Byeenkoms daar, waltI' besluit word om makaar getrou bytestaan in eli stryel ver onafhankelikheid.

Op di 16de Desember, di dag waarop di Boere Dingaan in "Natal verslaan het, worel di Trans\'aalse vlag weer opgehys, wat 3~ jare ni gewa!1i het ni. Di elag word nou nog geviir as onafhankelikhoidsdag.

Di stryd het by Potcheff>trooll1 beg in, waar di Volksraael di Proklamasi van onafhanklikhoid laat elruk bet, en mcLeen het P. Cronje met 400 man na eli plek gegaan, om di mense te beskerm, wat di Proklamasi moes druk. Kolonel Winsl oe k0111 oek tOCI] met 'n Engelse IlHLg na Potchefstroom, om di opstanel van di boerc te ondcrJrnk. Clarke, die Engelse resident in Pot­chefstroom, ge an Cronje kennis dat hy hulle slVaar sal straf as hulle di Proklamasi laat drnk, mal' Cronje stem hom ni daar an ni, en LOen begin di geskiit van di kamp nn Winsl03. N aelat baing dage geveg is, moe8 di Engelse vel' hulle o'erge an di Boere. Dit was hulle eerste o'erwinning.

Kolo:1el Anstruther word van Lydenburg gestuur om di Eng01se mag op Pretoria te versterk. Di mag van eli Boere was ni so groot ni. ]Comman­dant Fra n s Joub ert ontmoet toen di Engelse Kolonel by Bronhorst­spruit, waar di Engelse verloor. An di kant van di Boere word net twe man gedood, terwyl van di Engelse G? man gova,l bet.

Generaal Colley word nou van Natal gestunr met 1±00 man. Di le'cr van di Boere het mar bestaan nit omtrent 1500 man. Toen by Lang n ek won o'ergaan ontmoet hy vel' Pie t J oubert, Kommadant Gener;ta,l van di Boere. 'n Geveg was di gevolg, en di o'erwinnillg was an di kant van di Boere. 14 Boere het gesneU\\"el, terwyl 7(j van di Engel.3e geval is. Di Boere hoor nou dat 'n groot le'er in antog is van Natal om vel' Colley te kom help. Hulle stunr daarom vel' Veg-Generaal Nikolaa s Smi t om di nnwe le'er te gaan keel'. 'Met omtrent 200 man trek by o'er di Drakensberge, mar Colley het dit agter gekom. Hy !cry ;;'mit by Ingogo-ril'iel', waar 'n

K2

Page 8: TRANSV AAL. - Tuisskool in Afrikaanstuisskoolinafrikaans.weebly.com/uploads/2/2/7/2/2272025/...Party trek na di Sl1idekant en bou daar toen di dorp Lydenburg, so genoem om al hu11e

132

slag gelewer word. Di o'erwinning was weer an di kant van di Boere. 67 word gedood, en I3!) gekwes van Colley syn soldate en Colley moes met di o'er~ skiiL vlug by nag. 8 nn di Boere is toen oek gesneuwel.

Nou kom ons by Amajuba. Colley het in di nag al syn kanonne en syn hele le'er op di berg laat breng. Di ander dag sou hy di boere plat skiit Mar wi re I Di boere bestorm di kop di ander dag van dri plekke, en dit was oek ni lang, of Colley was 'n lyk en di Transvalers het di Skotte en Ire van di kop afgejft. Van di kant van di Engelse is 90 man gedood, en 'n menigte gewond • . Van di kant van di Boere is net een man geyal, syn naam was Johannes Becker. Di o'efwinning \an di Boere was volkome. God was an hu1 sy.

Sir Evelyn W oorll'olg Generaal Colley op as Generaal. Deur di bemidrleling Yan President Brand van di Vrystaat, is Joubert en Wood in 'n onderhande­li'ng gekom. Daar word besluit vrede te maak, en di saak in hande te ste1

yan 'n Koninklike Kommissi, \Vat bestaan het uit di Gouwerneur Sir H. Robinson, Generaal Wood, en Sir Henri de Villiers, Hoofregter van di Kaap­ko101li. Di Kommissi ~it op Pretoria van 13 Juli tot 3 Augus, waar huUe work beslllit wOl"l met di ondertekening van di Pretoria Konvensi.

In di Konvellsi kry di boere weI hulle land terug, naar Transvaal bIyf onder Britse Susoreiniteit, met allerhande beswarende bepalings. Daarom stuur eli Volksraad in 1883 'n Deputasi na Europa, bestaande uit President Kruger, Generaal Smit en Ds. S. J. du 'roit, 1Yat toen daar tluperintendent van Onderwys was. Rulle sluit op 27 Fewerwari 1884 di Londense Konven­si, waarin Transnal syn \"oUe onafhankelikueid terug kry en 'n grote deel van di skn1el kwyt geskelde word. Daarna gaan hulle na Hollanel,Belgie, Frank­l'yk, Portugal en Duitsland; oral worel hulle good ontvang en met al di mogendheele sluit hulle 'l'raktate van Vrinelskap en Koophandel.

Na di terugkeer yan eli Deputasi kom di woelinge op di Westelike grens waanan ons elders ,"ertel het. 111 1884 en 1885 was di Republiik in di gl'ootste gelelnooel. Di boer(-) kou hu11e belastings ni betaal ni. Di hele begroting was toen mal' £300,000, en £80,000 rekognisi alleen ,vas agterstal­lig. Di Regering 1110es geld leen teen hoge rentekoers om eli ambtenare te kon betaal. Toen kom daar meteen 'n OllYerwagte uitkoms. Eers werd in 1885 di Barbertonse en in 18S{i di Witwatersl'anelse goudyeldc ontdek. Kon ~troolll daar 'n lllnYe beyolkillg in wat geld en handel in eli land bring'.

Di Tramnal floreer nOll. Di Spoorwege van di Kaap, Dclagoa en Natal werd yo1tooi. President Kruger is twemaal herkiis. Di WetgC\ying is gesplits in eerste en twcede Volksraael. Net mar onder leiding van sekere Hollander madsmanl1c werk di Transyaalse Regering vcr 'n Verdeelde III plaas van 'n Verenigde Suid Afrika, en di tussenkoms en 'opoffering nu di Koloni, toen hulle in nood en druk ,,"as, met di Anhegting en Oorlog, yergeld hulle met di ergste onda11k, temyl hulle n-y ne. Natal, wat yer hulle in di ongeluk geelom­pel het.

Tog bly Kololli tn Yrystaat werk yer '11 Yerenigde Suid Afrika.